FEMALE SINGERS - AFRIKAANS COVER OF AN ACTUAL EUROVISION ENTRY

Here are the final results of the voting on this category:

PRISCILLA SMITH - HUNGARY 2008 - AS MENS KAN WEET (If a person knows) 481
JENNIFER ZAMUDIO - NORWAY 2008 - EK WAG OP JOU (I wait for you) 450
LEANDIE LOMBAARD - PORTUGAL 2007 - MIXIT 142
CECILY IMMELMAN - GREECE 2005 - JY IS DIE EEN (You are the one) 74
KAREN FERREIRA - MACEDONIA 2006 - DANS MET MY (Dance with me) 22

Congratulation to the winner, Ms Priscilla Smith, thanks everyone for taking part and pay attention to other categories. You can find voting links here.
There will be numerous prizes drawn among those voted. We will announce the prizes after all categories are complete.

CECILY IMMELMAN - GREECE 2005 - JY IS DIE EEN (You are the one)

Website: www.cecily.co.za


Her first CD are already available en the second CD will be available in March 2009.

Contact details: NG Immelman PO Box 319, Struisbaai, 7285 Tel: 0824467222
email: ngimmelman@telkomsa.net

JENNIFER ZAMUDIO - NORWAY 2008 - EK WAG OP JOU (I wait for you)

"EK WAG OP JOU – This song is about that one person you completely lost your heart on, but you always keep on waiting for that person to enter your life. This love never comes around because you have some trust issues and the fact that you feel there will always be someone else lingering in the back ground to try and take your love away from you".

Website : www.jenniferzamudio.co.za

Contact address : MARKON RECORDS - Rindi Maritz (PRO & Manager)
Tel: +27 11 – 362 1557 (office hours) Mobile: 083 514 8554
Email: marketing@markonrecords.co.za

2008nuwepicks049.jpg (19177 bytes)KAREN FERREIRA - MACEDONIA 2006 - DANS MET MY (Dance with me)

LEANDIE LOMBAARD - PORTUGAL 2007 - MIXIT

In South Africa, mxit is a much cheaper way to communicate than traditional SMS messages and it became very popular amongst the youth. The song is specifically about kids in school who are busy with mxit.

Website: www.leandielombaard.co.za
Agent: Carin Kotze, carin@tjirp.co.za

PRISCILLA SMITH - HUNGARY 2008 - AS MENS KAN WEET (If a person knows)

“As Mens kan weet” is about: LOST LOVE & WHAT IF’S…
Album, Titled, “Net ‘n Bietjie Liefde”, will be available as from March/April 2009.

Website: http://www.priscillasmith.co.za
http://www.m4artistmanagement.co.za
Manager: Jannie Moolman (M4artistmanagement)
Agent: Charmaine Louw
Tel: +27 (0) 22 - 487 2000
Cel: +27 (0) 82- 568 9050
charmaine@m4am.co.za

Comments

Veels geluk met jou toekenning Pricilla!!
Ek het na jou liedjie geluister en dit is pragtig!
Jy is voorwaar 'n baie besondere ster!!!
Jeanette

Aan almal van julle baie geluk. Dit is 'n prestasie om genomineer te word. Dit doen mens se hart goed om te sien dat ons afrikaanse sangeresse van formaat het. Doen so voort girls, ieder en elk van julle.Geluk Pricilla met jou eerste plek.

Sang groetnis

Baie geluk met die Toekenning Priscilla!
Al jou harde werk begin nou terug tebetaal!
Bly altyd die stralende mens wat jy nog altyd was.

Jys n sanger wat nog diep spore gaan trap in die SA sangbedryf....Net soos Theeuns gese het!!!

Ons sien uit na jou ALBUM!

Groete
Nadia & Dawid

The competion has closed, the results are out and yet the nasty comments continue... unbelievable!

To the organisers: Thank you, due to this competition I was exposed to some talent previously unknown to me.

To the competitors: Looking forward to here & see more of some of you performers. (My support however stays in tact).

:-)

As long as your support stays in tact! ha ha

BAIE GELUK PRISCILLA, ONS HET GEWEET JY KAN, BLY NEDERIG EN PLAT OP DIE AARDE SOOS
ALTYD.

BAIE LIEFDE

DAAN & ANNATJIE

Baie dankie vir elke stem, en dat elkeen wat vir my gestem het in my glo. Dit is 'n voorreg gewees om deel te kon wees van hierdie kompetiesie saam met great kunstenaars. Dankie Oom Roy vir die geleentheid ek waardeer dit baie.

Baie geluk aan die wenner.

Besoek gerus my website <a href="http://www.leandielombaard.co.za" title="www.leandielombaard.co.za">www.leandielombaard.co.za</a> om te sien wat 2009 alles vir my inhou.

Liefde
Leandie Lombaard

Hi there Roy and Andy

Thank you very much for the opportunity to take part in this competition. I enjoyed it. I appreciate your hard work towards the competition. Hope we can have more competitions like this.

Thanks very much

Love

Cecily

Baie dankie aan julle almal wat my ondersteun het in hierdie kompetisie. Hoop ek sien julle by feeste. Kyk uit vir my 2 de CD "DOEN DIE DING".

Liefde

Cecily

Mooi so Cecily. Om gekies te word vir die kompetisie is al klaar 'n bewys dat jy 'n wonderlike talent het. Ons wens jou alle sterkte en sukses toe vir jou toekoms

Liefde

NG en Linda

Baie Dankie aan Elke liewe ondersteuner wat vir my gestem het!
Ek stel dit hoog op prys...julle laat die musiek LEEF!

Blessings vir elkeen!
Liefde,
Priscilla

Leandie ons is so trots op jou ! Jy vaar baie goed, as 'n mens in ag neem dat jy op ouderdom 15 jr genomineer is vir so 'n toekenning en vir Karen Ferreira wen. Ek weet dat daar nog 'n blink toekoms vir jou voorle. Baie geluk met 3de plek.

Liefde
Roodepoort

Stem saam.... Dis nie sommer enige kunstenaar wat Karin Ferrera kan wen nie!!!
Baie mooi Leandie!

Pieter

Lekke Lekker Priscilla .
Het vir jou gestem ook.

Natie

En wat vir my meer opvallend is is dat dit net "Annette" is wat so ernstig voel oor die saak.

Mos nie onder n hoender uitgebroei nie! WORD GROOT!!!

Wat 'n skande!! Ek het met hartseer deur die kommentaar gelees - om te dink dat mense mekaar so kan afkraak en slegse. Dit laat my wonder of dit VOLWASSE GROOT MENSE is wat hier kommentaar lewer? Dit gaan hier oor talent en sangers wat hulle alles gee. Het hierdie mense wat sulke kommentaar te lewer het al gedink hoe die sangers hieroor moet voel, dit kan sekerlik nie lekker wees om in 'n wedloop gewikkel te wees en hierdie dinge te lees nie!! Ek is 'n groot fan van Jennifer en voel werklik hartseer om te dink sy, en al die ander moet hierdie dinge lees en nog steeds positief en goed voel oor alles.
Negatiewe kommentaar is nie welkom nie - as jy nie iets goed oor iemand kan se nie, hou dit asb. tog maar vir jouself.
Geluk aan almal wat genomineer is, ek dink almal van julle het 'n God gegewe talent waarmee julle kan voortgaan om musiek " iets spesiaals" vir almal te maak!!

Annette Joubert
PRETORIA

"Annete Joubert"

DIt is vir my baie opvallend dat jy so ernstig oor die slegte kommentaar voel, en in die volgende sin se jy jy is n Ondersteuner van Jen.... EK begin nou al dink jys nie n aanhanger nie,maar ........ ..... !

Annette,

Ek stem volkome met jou saam en ja, dit is nie 'n plesier om die kommentaar te lees nie. Ek is ook 'n groot aanhanger van Jennifer, maar ek glo die beste vrou sal die award wen en ek voel ook dat al die sangeresse wat genomineer is 'n wonderlike talent het en elkeen sal haar prys op haar pad kry al mag dit nie nou die een wees nie en dis regtig so onnodig al die lelike kommentaar.

Koms ons wens net almal sterkte toe en gee die wenner die nodige geluk wat haar toekom.

Sterkte ook aan jou Jennifer en weet dat jy bly my gunsteling en ek sal nogsteeds jou Cd's koop met of sonder 'n toekenning!!

Groete

Amanda Louw (Centurion)

Priscilla,

Jy werk hard! Jy doen goed! Jou bemarking is Fantasties! Dis mos hoe mens dit doen! Ons is TROTS op jou meisiekind! Van die Vaal tot onder in Saldanah Baai is jy ons STER! Jy SKiTTEr Helder!!!

Groete,
Nelda

Hello Pris

Dit lyk baie goed vir jou sover ne.
ek en Ria kan nie genoeg na die liedjie van jou luister nie!

die tyd raak nou min.

Sterkte hoor Leon en Rita

GOOD LUCK TO ALL THESE WONDERFUL LADIES YOU ALL ARE WINNERS!!! MY VOTE GOES TO JEN YOU GO GIRL!!!!!!!!

MAY THE BEST GIRL WIN.

EK kan byvoeg....

Priscilla is n stunning mens en plat op die aarde... My vote is ook vir haar....

You go girl!!!

Carletonville boytjie

Priscilla

Ek het die voorreg om jou persoonlik te ken en ek weet wie en wat jy is. Jy is n stunning girl!!!!! Jy werk baie hard en doen baie moeite.... My vote is gaan vir jou!!!!! Ignoreer al die slegte kommentaar en kyk vorentoe!!!! Jou song is awesome!

Kan nie wag vir jou cd nie

NB!!!!!!!!!!! Jy is ons STER en IDOL en TALENT...

Groete uit Carletonville

Stephan B

Sterkte Prisicilla

Hoop jy wen jy verdiend dit.

Prisicilla is een van min sterre wat haar voete nog plat op die aarde het en nie nuus in die lig loop omdat sy nou beroemd is nie.

Naomi Carletonville

Leandie

Stap die pad, en jy sal dit "rewarding" vind op die einde van die dag!!!!

Hoe dink jy het die Nicholis'e en juanita's gekom waar hulle vandag is!

T

Ek voorspel weer n klomp cuts in stemme! Ai , weet jy.

Nick

Hi Cecily, ek dink jy behoort die totale kompetisie te oorheers!!! Nadat ek vandag met jou'n onderhoud gevoer het, weet die hele luistergebied dat julle net vir jou kan stem!!! Jy's pragtig en jou stem is perfek!!! Mag die beste een hier bo uitkom!!! My stem is beslis vir jou!!! Liefde! Mari

Leandie, Ek hou van jou skamerige gesiggie, jou liedjie is oulik en relevant. Jy is 'n diamant en gaan nog groot hoogtes bereik. My stem is vir jou!! Wimpie

Priscilla, jy Verdien ELKE vote!!! Mens pluk die vrugte as jy hard daarvoor werk! Jy's 'n Stunning mens!

Sterkte ons weet jy gaan wen,
Thea

Ek stem....solank elke ondersteuner net by sy/haar kunstenaar staan, is dit 'n wen wen situasie.
Jy voel beter omdat jy gestem het, want dit gee die kunstenaar 'n beter kans op sukses...nie hieroor of daaroor nie. Elke persoon is geregtig op sy/haar eie opninie en smaak verskil. Mag die Beste girl wen!

My stem gaan aan Prisilla. Ek ondersteun haar al van Supersterre af..sy het 'n totale gedaante verwisseling ondergaan. Haar toegewydheid en harde werk inspireer ons almal. Al was sy toe net in die Top 3 het sy nie gaan lê nie. Ek en my familie sien baie uit na haar nuwe album....en ondersteun haar Maak nie saak wat nie! Gaan vir Goud Priscilla, want jy KAN!

Groete uit Limpopo X

Elke kunstenaar is die beste vir sy bewonderaar. En so lank as wat elke bewonderaar sy of haar stemme gee, sal die regte ding mos gebeur. Maar nou ja, ek stem natuurlik vir Jennifer!!!!!

Ai, Ai!! Is dit almal volwasse mense wat kommentaar lewer, wonder ek? Is daar nie genoeg negatief in die wereld nie? Jennifer Jy is 'n fantastise mens en ons almal hou duim vas vir jou en die kompetisie lyk my is kwaai, maar ek glo ook die beste vrou sal wen en jy sal altyd ons wenner wees, al gebeur wat.

Sterkte

Groete

Sumane van Centurion

Aii, dis te pragtig!., go Jennifer!! die Kaap is met jou!!

Well done Priscilla. 2 Days to go !
DOnt take notice of bad comments....

We will always support you.

Roxanne

BAIE DANKIE VIR AL MY ONDERSTEUNERS SE STEMME, EK IS BESONDERS BEVOORREGT OM SULKE GETROUE ONDERSTEUNERS TE HE!!!

BAIE TROTS OP ELKE EEN VAN JULLE!!!

PRISCILLA SMITH

Ek dink nie die ander kunstenaars het tyd om comments te los nie!
Die "comments" afdeling is streng gesproke vir die aanhangers bedoel...

Kietsie Kiets, hier is vir jou 'n piering melk......jy het dit nodig. Ek persoonlik dink dat dit fantasties van hierdie kunstenaar is om haar aanhangers te bedank vir hulle ondersteuning........NIEMAND is ooit te besig om DANKIE te sê nie!!!!!!!!! en ek dink as jy bietjie terug gaan sal jy sien dat van die ander kunstenaars ook hulle aanhangers bedank het!!!! Moenie lelik raak nie.......

Kan jy glo dat die ondersteuner van 'n kunstenaar so 'n wrang smaak in die mond kan los vir 'n professionele gesonde kompetisie. Ek glo nie Priscilla is trots op so 'n ondersteuner nie want sy trek seker nie die organiseerders se eerlikheid in twyfel, soos die ondersteuner, nie.

Sterkte aan al die kunstenaars!!! Ons hou duim vas vir julle

Hmmmm.....Smaak my jy is tog die hoof kat! (OF JY DINK SO!) Los tog nou jou geteem en stem of gaan huis toe...dis in elk geval nie 'n discussion board nie! Ek dink as die kunstenaars wil kommentaar lewer dan staan dit hulle vry. Dis in elk geval oor hulle wat die kompetisie gaan.

Jy is in elk geval te skaam om jou naam te los - ek sou ook, vir die tipe comments wat jy lewer! Sies man!

Claudette

Goeie dag!

Met alle respek - Ek het nie nodig om enige feite agter mekaar te kry nie, ek kan lees.....en obviously is daar 'n catfight aan die gang. Omrede al die komentaar as anoniem gelys word is dit moeilik om te sien wie dit is. Om die rede het ek my naam by my Comment gevoeg. Ek het bloot bedoel dat ek aanneem die kunstenaars is professionele mense en dit dus nie hulle behoort te wees nie.

Lekker dag aan almal!

Jennifer Zamudio

Is daar cat fights tussen die kunstenaars Jennifer ?
Of tussen die mense wat stem.Ek stel voor jy kry jou feite agter mekaar.

So lets rather not say much more.

Kom ons plaas gou bietjie lig op die onderwerp hier: Hierdie is nie 'n plek vir "cat fights" nie. Die genomineerdes is almal professionele kunstenaars, kom ons hou dit so. Net 'n ALGEMENE WENK aan die stemmers: SLEGS EEN STEM vir EEN EPOS ADRES! Deur meer keer vanaf een adres te probeer stem benadeel jy die sisteem en die kunstenaars.

Let ook daarop dat die genomineerdes stemme werf deur die kompetisie te bemark, en daarom 'n direkte refleksie van stemme.

Sterkte aan almal!
Jennifer Zamudio

Thanks Jennifer as it seems that voters are getting so carried away that they tend to draw the artists into a war of words as if it is the artist who are "rev"-ing up the votes.

A plea to the supporters, please focus on the music and vote according to the set rules then there should be no urge to revert to nastiness.

Enjoy!

These last couple of days of the competition wil certainly be interesting !

All of luck to the 5 contestants!

Ouch....what happened to Jens 370!!!!!???????

We gave it to Jennifer!!

PRISICILLA is also missing about 20 votes or so....

so much for honesty...

I suggest you read the paragraph above "comments"!

Its a sickening statement to make!

make that about 30 votes PRISICILLA is missing

they take off votes that look like they could be from the same person

HEY PRISILLA.

SAW YOU ON SUPERSTERRE!

HOPE YOU WIN EUROSTAR>

GOOD LUCK
MARTIN